Die hele snitlys is prima
https://spotify.link/s8H455Kv8Cb

Ietsie anders wat ook lekker is
https://spotify.link/D6bDJNAv8Cb

Na ‘n paar biere of brandewyne, is die, die gunsteling, haha. Ons is vuil soos dit. Al die vriende sing hom vollebors saam.
https://spotify.link/iB0OxUxw8Cb

Dis net ‘n klein happie. Daar is so baie wat ek kan deel. Sal graag ook wil hoor wat julle geniet?

by EchoEchoGolf

Leave a Reply